Welkom by Die Oukraaltjie Plaas Funksie en Trou Onthaal se Web Werf!

 

Welcome to the Oukraaltjie Farm Function and Wedding Venue on the Web!

As jy by Oukraaltjie inloer mag jy dalk 'n geluier hoor van die trekker, die ruising van die wind deur die bome, 'n hoenderhaan wat kraai, iemand wat loop en fluit, die tjirp van voëls, die geblêr van 'n ooi en dalk as jy mooi luister, hoor jy diepe vreedsaamheid self.

Dit is hier waar jy kan deel in die unieke ervaring wat Oukraaltjie bied vir troues, konferensies en ook ander funksies.   Met 'n rustic gevoel en 'n eerlike eenvoud van omgewing, is die atmosfeer onmiskenbaar plaas.

Net 12 km buite Brits en 30 min. vanaf Pretoria is Oukraaltjie ideaal geleë tussen die hawer en lusern lande.  Dit is hier waar die ou tradisie van goeie kos, gasvryheid en geselligheid beoefen word.

Die fasiliteite sluit in 'n Kapel wat uitkyk oor die landerye, 'n skuur omskep in 'n Saal,'n Karoo dammetjie & windpomp, Kroeg, pragtige tuin, Kombuis & Bouma.  U sal dan ook eksklusiewe gebruik van die venue hê op die dag van u funksie.

Kom geniet ons plattelandse geselligheid in 'n rustic plaas omgewing.

When you visit Oukraaltjie Wedding and Farm Venue, you will most probably hear the idling of the tractor, a rooster crowing and someone whistling in the distance. If you listen longer you will hear the ewe calling her lamb, the wind rustling through the paperbark trees and the knock, knock, knocking of the woodpecker. Linger a while longer and you will experience serenity itself.

Here you can share in the unique experience that Oukraaltjie offers for weddings, conferences and other functions. With a rustic feel and an honest simplicity of surroundings, the atmosphere is unmistakably 'farm'.

Only 12 km outside of Brits and 30 min. from Pretoria, Oukraaltjie is ideally situated amongst the oats and lucerne fields. It is here where the old tradition of good food, hospitality and conviviality are practised.

The facilities include a chapel overlooking the lucerne fields, a barn hall, a Karoo dam and windmill, bar, beautiful garden, kitchen and boma. During your function you will have exclusive use of the venue.

Come and enjoy our country hospitality in a beautiful farm surrounding.


Little Pink Book - Find Wedding Venues, Photographers, Dresses and so much more!